Kreatiewe Rekenaartoepassingstegnologie, Deel 3
Die Kreatiewe Rekenaartoepassingstegnologie, Deel 3, handboek vir Graad 12 fokus op die volgende:
- Gevorderde woordverwerking, spreitabelle, databasisse, voorstellings en bladuitleg
- Teorie vir hardeware, sagteware en netwerke met die klem op foutopsporing in verskeie omgewings
- Onderwerpe vir verryling soos "macros" en twee tabelle in 'n databasis
- 'n Volledige gids is ingesluit
- 'n CD is in die Onderwysersgids ingesluit met lesbeplanning, skedules, oplossings en ander aktiwiteite
Koste
- Leerdersgids: * See Order Form Page for Latest Prices
- Onderwysersgids
met CD: * See Order Form Page for Latest Prices
Wat is in die boek? Voorbeelde van bladsye
|