Top logo

Kreatiewe Rekenaartoepassingstegnologie, Deel 1

Die Kreatiewe Rekenaartoepassingstegnologie, Deel 1, handboek vir Graad 10 fokus op die volgende:

  • Basiese tegnieke in woordverwerking en spreitabelle
  • Teorie vir hardeware, sagteware, netwerke en sosiale implikasies
  • Onderwerpe vir verryking soos byvoorbeeld besigheidsvoorstellings

Koste

  • Leerdersgids: * See Order Form Page for Latest Prices
  • Onderwysersgids met CD: * See Order Form Page for Latest Prices

Wat is in die boek? Voorbeelde van bladsye