Kreatiewe Programmering: Delphi: Deel 2
Die Kreatiewe Programmering vir Delphi: Deel 2, handboek fokus op die volgende:
- Oorsig, eenhede, prosedures, funksies, arrays en matrikse
- Teksleęrs, databassise en SQL
- Selektering en "looping"
- Klasse en objekte
- Webwerfontwikkeling met Access gekonnekteer
- Navorsingsmetodes
- Sagteware ontwikkeling
Koste
- Leerdersgids: * See Order Form Page for Latest Prices
- Oplossingsboek
met CD: * See Order Form Page for Latest Prices
Wat is in die boek? Voorbeelde van bladsye
|