Top logo

Produkte

Meer inligting oor ons reeks uitstekende handleidings in rekenaartoepassings-
tegnologie, Java en Delphi programmering.


Geassosieerde skakels

Welkom! [ English... ]

Bita Byte is die verskaffers van handboeke vir rekenaartoepassingsapplikasies vir hoërskole. Onderwerpte en temas wat behandel word sluit in kreatiewe programmering in Delphi, Java en Turbo Pascal, asook rekenaartoepassingstegnologie. Die klem is op die verkryging van 'n goeie teoretiese insig in die applikasie sowel as die nodige vaardighede wat in 'n werklike omgewing benodig word.

Handboeke is beskikbaar vir leerders terwyl onderwysers hulle eie handleidings kan bekom, dikwels vergesel deur 'n CD met oefeninge, antwoorde en werkbare voorbeelde.

Ons produkte bladsy dui elke teksboek aan, sowel as die voorblad en drie inhoudsbladsye ten einde 'n goeie idee te gee van die inhoud en uitleg. Hieronder verskyn uittreksels van die handleiding Kreatiewe Programmering in Java, Deel 2:

Information BrochureInligtingsbrosjure

Ons brosjure is in elektroniese formaat beskikbaar, gereed vir u om te druk en te versprei onder belangstellende leerlinge. Kliek op die item hiernaas vir 'n groter beeld.